My Redding

My hand in Syne toegevou.
My voete gewas deur Hom.
My hoof geseën met olie.
My lewe gered deur Hom.

“My wese deurdrenk jou”.

By Hom is ek volmaak.
Hy sien net Jesus raak.
Geen swart van sonde.
Net wit gewas deur Bloed.

“Wat gaan jy met My maak?”.

My lewe maak nou saak.
Vir Hom kan ek nou werk.
Al maak ek soms nog foute.
My hoop in Hom versterk.

“Ek is by jou”.

Nou dra ek Sy lig.
Met liefde, vrede sag.
Die sout vir hierdie wêreld.
Bring einde van laf.

“Ek los jou nooit”.

In Hom deur Hom,
is ek tot alles in staat.
My pad deur Hom bepaal.
Ek ken Hom in my weë.

“Ek Is!”.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s