Lelanie


Vir jou het ek leer ken
as die vrou aan boet se sy.
Ons lewens het ons eers
op verskillende paaie gelei.

Jy is die voorbeeld van vrou
netjies,vroulik, sag.
‘n Rolmodel.

‘n Hart en glimlag vir elk,
soms trane van liefde!

Die lewe se berge en droogtes
pak jy volstroom aan.
Soms met ‘n glimlag,
Soms met ‘n traan.

Hande wat vir niks terug staan.
My helpende hand.
Selfs al maak jou storms
Jou wil wank.

‘n Moeder vir elke kind.
Verskil sal jy daar maak.
Al is dit net ‘n drukkie.
Jou vingerafdruk bly daar.

Nou is jy die Lappie op my hart.
Vasgewerk, ‘n deel van my.
Soms nader as bloed!

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s