Ware Jy

Wie is jy?

Die ware jy?

Die een wat Hy bemin.

Die een wat Hy geskape het,

daar in die heel begin.


Die lewe het gebeur,

dít verander ons.

Ons lewe lyk
Nou
Anders!


Verwydering
Van Hom!


Gesin
Familie
Werk
Die ergste van alles
EK.


Plaas dit alles neer,
vernietig die verwydering.
VERAL die eie Ek!


Stap nou saam met Hom.
Lê alles by Hom neer.
Word weer die ware jy!
Soos geskape deur ons Heer.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s