Vrees

Ek is vrou en ek ken dit,

In my bene en in my wese.

Dít kan my verlam…

uit Sy wil hou.

Ek is vrou en ek verstaan.

Dít oorweldig my emosies.

Maak my onbruikbaar vir Hom.

Vrees versteur…

Net die Gees die kan my red.

Net die Gees verdryf dié VREES!

Want waar Hy is sal dít nie wees!

Leef wel in Sy vrees…

Stel Hom nooit telleur!!

So hou jy by die waarheid.

En word vervul deur Gees!

Bid nou onophoudelik…

Maak dit soos asem.

Jou lewensbron.

Jou rede vir geen vrees.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s