Jy

Ek lief jou meer as gister en meer as die eerste dag.

Jy is die een saam wie ek huil maar nog meer uitbindig lag!

Jy is my Maat my sielsgenoot!

Jy laat die son oor almal skyn maar my dra jy ekstra sag.

By jou is ek veilig en bemin!

God het jou vir MY beplan reg daar aan die heel begin.
Vir God wil ek dank vir jou Sy meesterstuk!

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s