Onseker

Ek voel of ek kom en gaan.

Die lewe om my gaan net aan.

Niks maak vir my sin.

Dit is wat die onsekerheid bring.

 

Ons toekoms was nog nooit bekend,

Maar nooit so onseker.

Planne kon ons maak.

Tye skeduleer.

 

Nou leef ons met die nou.

Selfs dit maak nie eers sin.

Skadu van onsekerheid.

Onseker,onseker tyd!

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s