Afhanklike eenheid

Verskillend elk van ons.

‘n God geskape wese.

Sy afdruk in en oor ons.

Volkome unieke wese…

 

Maar op een plek is ons gelyk.

Daar is niemand anders.

Aan die voet van die kruis,

in Sy Majesteit.

 

In God is ons ‘n Eenheid.

‘n Volkome liggaam.

Afhanklik van Hom!

 

Niks om voor te skaam,

met trots sal ek my afhanklikheid dra.

 

Afhanklik vir my Redding

Afhanklik vir voorsiening

Afhanklik vir gesondheid

Afhanklik vir ongewone eenheid…

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s