Mercia

‘n Glimlag op die mond,

Vonkel in die oog.

‘n Prag mens beslis.

 

Geskape is jy na Sy beeld.

‘n Unieke Wonder.

Sy vingerafdruk in jou,

so duidelik.

 

Jy lewe net vir Hom.

Voorbeeld en inspirasie,

uit jou lewe soveel.

Jou getroue bystand aan jou man…

in alles heen.

 

Ek kan net leer…

 

Beplan was jou geboorte.

Sy Woorde en Ideale.

Jy vervul Sy doel met passie.

 

Jy leef in talle vorme:

Vrou

Ma

Pastoor’s vrou

Fotograaf

Kunstenaar

Musiekant.

 

Sonder maskers so eg en eerlik.

 

Gekose was jy beslis.

Op 2 April 1984.

Advertisements

One thought on “Mercia

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s