Ilany

Lig en Waarheid.

Jy is Ilany.

Besluite geëts in steen,

Ook ‘n bietjie hardkoppigheid.

 

 

My grou-oog,

krulbos,hakskoen,

Rokkie kind.

 

Talente en wysheid so veel.

Geseën deur ons Heer.

Hande besig nog en nog.

Ledigheid nog nooit.

 

Die hoekom’s en waarom’s,

Soveel want verstaan wil jy.

Van alles om jou heen.

 

Jou tong die sleep en sukkel.

Dit sal jou nie onder kry.

Jy praat voort soos ‘n

hommelby…

 

Satan se plan met jou misluk.

God se tolk.

Hou uit hou aan…

Vir Hom.

 

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s