Jerikus

Vuurtjie in die oë.

Jou wese praat met my.

Oop oog kind.

Gebedjies wat my hart laat klop.

Alreeds aan God gebind.

Besorg vir jou naaste soveel.

In lyn met Sy belofte.

Beskerm deur God.

Belofte in jou naam.

Jy sal Hom verheerlik,

Sy lof besing…

Liefde wat oorborrel.

Uitbundig sing en speel.

Maatjie van almal,

hou niks van alleen.

Sy aan sy met hom,

jou boetie band vol liefde.

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s