Luhandré

My geskenk was jy.

‘n Verskuilde verassing!

1 Beplan maar 2 gekry.

My klein professor

met die sagte hart.

En soms die humeur,

van donderweer.

Die liefde van God wat uit

jou straal.

Draer van lig!

Arms vol stywe drukkies,

Sommer net.

” Ek is baie lief vir jou”.

Soos net jy kan.

4 jaar is jy al deel van ons.

En ek sal dit nie,

Wil anders hê.

hoe vervelig sou 1 tog wees?

Omsingel met jou liefde

Hartjie baie klein.

Sal ek deur jou nog leer.

Van genade van ons Heer.

Beplanning is nie myne.

Vertou op Hom beslis.

Hy weet die beste…

Geleer deur jou beslis.

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s