Hoekom’s

Al die Hoekom’s in die wêreld,

Al die vrae in my kop.

So baie dit voel,

dit hou net nie op.

Geen verstaan en geen verweer.

Vader waar was U?

Hoekom gryp U nie in?

As U vir ons lief is…

Die boodskap kom die naweek sterk.

In skakel!!!

God gaan aan en gaan nie wag.

Sy antwoorde en waarskuwings kom

By in skakel.

Skakel in by Hom elke dag

deur gebed en kuier in Sy woord.

In geskakel sal jy die antwoord kry!

Waar vra jy jou hoekom’s ?

By wie se ore laat jy dit klink?

Is dit by mense of sommer in die wind?

Na lank soeke en nie verstaan.

SKAKEL ek weer in…

Hy spreek my saggies aan.

Al die hoekom’s en vrae sal ek jou gee

AS jy na My Roep.

Nou sal ek ingeskakel bly en aan hou roep…

Tot ek by Hom my beloofde antwoorde kry

Advertisements

2 thoughts on “Hoekom’s

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s